h.10. Jacobus Gustavus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/10/1887

h.10.  Jacobus Gustavus, geb. 11/10/1887, oorl. 13/04/1972, Johannesburg x 26/03/1912, Heidelberg met Cecilia Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1894, d.v. Nicolaas Jacobus Gerhardus van der Westhuizen en Maria Elizabeth van der Merwe.

Jacobus Gustavus was die seun van  Pieter Daniël van der Westhuizen en Maria Aletta Maree.

Sy naam kom voor in Maria Johanna Aletta Labuschagne se testament van 1907.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1914.

Met hulle huwelik is hy 'n 24 jarige jonkman van Kafferskraal, Heidelberg, Tvl. en sy 'n 18 jarige jongedogter van Blesbokspruit, Heidelberg, Tvl.