h.7. Izak Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1903

h.8.  Izak Petrus, geb. 1903, oorl. 15/04/1952, Worcester x 31/10/1932, Upington met Magdalena Maria STASCH, geb. 1913 (geskei).

Izak Petrus was die seun van Johannes Willem van der Westhuizen en Elsie Dorothea Loots.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1912.

Sy naam kom voor in hulle broer Jan Jurie van der Westhuizen se sterfkennis van 1925.