h.6. Hendrik Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1909

h.6.  Hendrik Petrus, geb. 1909 x 25/11/1941, Bonnievale, Swellendam met Elsie Dorothea BREYTENBACH, geb. 1918.

Hendrik Petrus was die seun van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Susanna Maria Magdalena Linde.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1945.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.