Hendrik Adriaan was die seun van Nicolaas Jacob Gerhardus van der Westhuizen en Anna Maria Jacomina Vosloo.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.
Met hulle huwelik was hy 'n 28 jarige jonkman/boer van Roberta Parys en sy 'n 24 jarige jonkvrou van Parys.