h.5. Martha Maria Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1889

h.5.  Martha Maria Elizabeth, geb. 1889 x 26/11/1907, Heidelberg, Tvl. met Johannes Marthinus VAN WYK, geb. 1879.

Martha Maria Elizabeth was die dogter van Nicolaas Jacobus Gerhardus van der Westhuizen en Maria Elizabeth van der Merwe.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1914.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1918.