h.5. Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/01/1914, ged. 05/04/1914

h.5.  Johannes Jacobus, geb. 30/01/1914, ged. 05/04/1914, Vosburg.

Johannes Jacobus was die seun van Willem Hendrik van der Westhuizen en Johanna Maria Liebenberg.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1949.

Volgens sy pa se testament woon hy by Vanwykskloof, Carnarvon.