h.3. Anna Aletta Gloudina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/02/1892, ged. 04/09/1892

h.3.  Anna Aletta Gloudina, geb. 12/02/1892, ged. 04/09/1892 x 01/09/1919, Calvinia met Hugo Johannes LOUW, geb. 14/01/1878, oorl.  23/03/1958, s.v. Adriaan Hermanus Louw en Catharina Helena Kotze.

Anna Aletta Gloudina was die dogter van Johannes Paulus van der Westhuizen en Jannetjie Johanna Hendrina Kotze.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1936.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1946.