h.4. Petrus Coenraad VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/06/1888

h.4.  Petrus Coenraad, geb. 17/06/1888, oorl. 16/08/1888

Petrus Coenraad was die seun van Gerhardus David van der Westhuizen en Anna Maria Jacoba van der Westhuizen.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1915 nie.