h.4. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/08/1912

h.4.  Johannes, geb. 05/08/1912

Johannes was die seun van Johannes Jacob van der Westhuizen en Beatrix Maria Bruwer.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1924.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.