h.4. Christiaan Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/08/1891, ged. 20/09/1891

h.4.  Christiaan Johannes, geb. 03/08/1891, ged. 20/09/1891, Calvinia, oorl. 15/08/1912.

Christiaan Johannes was die seun van Daniel Jacobus van der Westhuizen en Maria Sophia Nolte.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1897:
(https://www.geni.com/photo/view/6000000006725343959?album_type=photos_of_me&photo_id=6000000112301322040)

Sy naam kom nie voor in hulle ouma Cornelia Johanna Elizabeth Smuts se sterfkennis van 1922 nie.