h.4. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/05/1888

h.4.  Nicolaas, geb. 05/05/1888

Nicolaas was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Susanna Josina van der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle broer Daniel Rudolf se sterfkennis van 1918.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1918.