h.3. Alida Aletta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/07/1911, ged. 01/10/1911

h.3.  Alida Aletta, geb. 21/07/1911, ged. 01/10/1911, Vosburg, oorl. 18/04/1944, Douglas x 16/03/1936, Prieska met Johannes Gerhardus PIETERSE.

Alida Aletta was die dogter van Johannes Jacob van der Westhuizen en Beatrix Maria Bruwer.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1924.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.

Woon Banghoek, P.O. Higgshope, Hopetown.

Kinders:

i.1.  Beatrix Maria PIETERSE, geb. 18/05/1937

i.2.  Stephanus Ignatius PIETERSE, geb. 13/09/1943