h.5. Stephanus Francois VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/03/1889, ged. 21/04/1889

h.5.  Stephanus Francois, geb. 22/03/1889, ged. 21/04/1889, Beaufort Wes, oorl. 28/03/1970, Beaufort-Wes x 03/06/1918, Kaapstad met Margaretha Johanna Martha VAN DER MERWE, geb. 1889.

Stephanus Francois was die seun van Carel Petrus Francois van der Westhuizen en Elizabeth Margaretha Jacoba Erasmus.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.

Sy naam kom voor in hulle stiefma 
Johanna Carolina Marais se sterfkennis van 1945.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, BEAUFORT-WEST, Urban area Western Cape, BEAUFORT-WEST, Bird street, Historical cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Stefanus F., v.d. 1889-1970