h.2. Nicolaas Georg VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/08/1898, ged. 09/10/1898

h.2.  Nicolaas Georg, geb. 30/08/1898, ged. 09/10/1898, Klerksdorp.

Nicolaas Georg was die seun van Nicolaas Georg van der Westhuizen en Johanna Elizabeth le Roux.

DG:  Nicolaas George van der Westhuizen;  Johanna Elizabeth van der Westhuizen;  Matthys Johannes Pretorius;  Aletta Catharina Pretorius;  Jacobus Johannes Kleinhans.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1902.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1929.