h.1. Gert Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/07/1861, ged. 21/08/1861

h.1. Gert Jacobus Johannes, geb. 05/07/1861, ged. 21/08/1861, oorl. 29/04/1931 x 06/04/1885, Beaufort Wes met Hester Margaretha DU TOIT, geb. 28/10/1866, oorl. 27/06/1950.

Gert Jacobus Johannes was die seun van Johannes Gerrit van der Westhuizen en Magdalena Alberta Nortje.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1916.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1920.