h.2. Barend Andreas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/08/1909

h.2.  Barend Andreas, geb. 11/08/1909 x 14/08/1939, Carnarvon met Alida Maria NAUWRATTEL, geb. 1918, d.v. Matthias Hendrik Nawrattel en Jacoba Johanna NN.

Barend Andreas was die seun van Willem Hendrik van der Westhuizen en Johanna Maria Liebenberg.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1949.

Met hulle huwelik was hy ‘n 30 jarige junkman/boer van Rooilaagte, Prieska en sy die 21 jarige jongedogter van Witwater, Vosburg.

Volgens sy pa se testament woon hy by Bus 4, Grobbelaarshoop.