h.1. Cecilia Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/09/1880, ged. 03/10/1880

h.1.  Cecilia Johanna, geb. 15/09/1880, ged. 03/10/1880, Rustenburg, Tvl

Cecilia Johanna was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Martha Catharina Geyser.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1929 nie.