h.1. Anna Margaretha, geb. 04/06/1898, ged. 10/07/1898, Darling x 07/06/1921, Darling met Pieter Johannes UYS, geb. 25/05/1897, s.v. Nicolaas Johannes Uys
en Wilhelmina Sophia Maria Borcherds.
Anna Margaretha was die dogter van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Hillegonda Johanna Cloete.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis
van 1940.
Hy was 'n inspekteur vir die Suid-Afrikaanse Spoorweë, Kaapstad.
Kinders:
i.1. Hillegonda Johanna UYS x Conrad
i.2. Wilna UYS x Boyd