g.10. Johannes Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/02/1873, ged. 09/03/1873

g.10.  Johannes Gerhardus, geb. 22/02/1873, ged. 09/03/1873, Fraserburg, oorl. 05/01/1945, Daggafontein, dist. Fraserburg x 20/08/1901, Fraserburg met Anna Maria MARAIS, geb. 1879.

Johannes Gerhardus was die seun van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Anna Louisa Kruger.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.