g.9. Andries Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/04/1869, ged. 30/05/1869

g.9.  Andries Johannes, geb. 12/04/1869, Maastricht, ged. 30/05/1869, Durbanville, oorl. 04/12/1921, Meerendal, Durbanville, dist. Kaap x Sarah LOUBSER, oorl. 05/11/1921.

Andries Johannes was die seun van Gideon Christiaan Albertus van der Westhuizen en Maria Margaretha Uys.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1892.

Geen kinders.  

Broers en susters word gelys in sy sterfkennis.