g.16. Johannes Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/11/1877, ged. 13/01/1878

g.16.  Johannes Hendrik (Johannes Hanock), geb. 16/11/1877, ged. 13/01/1878, Hopefield.

Johannes Hendrik was die seun van Albertus Wynand Gideon van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Lombaard. 

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1904.