g.8. Andries Willem VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/03/1889

g.8.  Andries Willem, geb. 05/03/1889 x 24/09/1917, Vanrhynsdorp met Johanna Maria Theresa WIESE, geb. 1896.

Andries Willem was die seun van Josias Johannes van der Westhuizen en Hester Johanna Maria van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle oupa Josias Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1889.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1922.