g.7. Christina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/12/1865

g.7.  Christina Maria, geb. 01/12/1865 x 23/08/1886, Fraserburg met Andries Gert OLIVIER, geb. 1857, Fraserburg, oorl. 24/02/1894, Spinnekopkraal, Fraserburg xx Gert Joachim VAN WYK.  AGO voorheen getroud met Johanna Margaretha Hendrika Marais.

Christina Maria was die dogter van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Anna Louisa Kruger.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.


Kinders:

h.1.  Anna Louisa OLIVIER, geb.  c. 03/1889, Spinnekopkraal, oorl. 10/12/1894.

h.2. Charl Francois OLIVIER, geb.  c. 06/1893, Fraserburg, oorl. 20/05/1899, Elandslaagte.

h.3. Andries Gert OLIVIER, geb. 07/02/1896, Fraserburg, oorl. 14/11/1896, Riethuisjes.

h.4. Hendrik Lourens OLIVIER.