g.4. Hendrik Lourens Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/10/1878

 g.4.  Hendrik Lourens Johannes, geb. 23/10/1878

Hendrik Lourens Johannes was die seun van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Zacharye Petronella van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1879.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.