g.4. Elizabeth Maria Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/08/1869, ged. 17/10/1869

g.4.  Elizabeth Maria Jacoba, geb. 17/08/1869, ged. 17/10/1869, Durbanville x 27/03/1894, Kaapstad met Paul Johannes Christiaan LINDENBERG, geb. 19/07/1850, oorl. 11/11/1932, s.v. Carel Peter Linderberg en Magdalena Elsabe van Coller.

Elizabeth Maria Jacoba was die dogter van Hendrik Gysbert van der Westhuizen en Elizabeth Rachel Christina Uys.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.

Haar naam kom voor in hulle broer Petrus Johannes Jacobus van der Westhuizen se sterfkennis van 1921 en haar adres word aan gegee as ? Desia - Durbanville.