g.2. Johanna Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/09/1849, ged. 18/03/1850

g.2.  Johanna Catharina, geb. 04/09/1849, ged. 18/03/1850, Victoria-Wes, oorl. 16/09/1872, Request, dist. Victoria x 11/10/1869, Victoria-Wes met Michiel Pieter Ludolf LAUBSER, geb. 1826.

Johanna Catharina was die dogter van Wietsche van der Westhuizen en Johanna Catharina van der Westhuizen.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1853.

Geen kinders word in hulle pa se sterfkennis van 1890 aaangegee nie.

Haar sterfkennis dui aan dat sy getroud was, maar lys nie haar eggenoot se naam nie.  Daar word wel aangedui dat daar geen kinders was nie.