g.6. Johanna Barendina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/12/1864, ged. 22/01/1865

g.6.  Johanna Barendina, geb. 10/12/1864, ged. 22/01/1865, Swellendam.

Johanna Barendina was die dogter van Daniel Johannes van der Westhuizen en Cornelia Aletta Jacoba Niemand.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1892.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1892.