g.2. Dorothea Regina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/10/1848, ged. 21/01/1850

g.2.  Dorothea Regina, geb. 24/10/1848, Pretoria,  ged. 21/01/1850, Potchefstroom, Tvl., oorl. 25/08/1924, Lombardo Rust Farm, Melsetter, Suid- Rhodesië (74 jr 10 mde) x Pretoria met Wynand Carel BEZUIDENHOUT, oorl. 15/10/1920, Suid-Rhodesië, s.v. Wynand Carel Bezuidenhout en Anna Catharina Susanna Booyens. 10k. 

Dorothea Regina was die dogter van Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Johanna Christina Bezuidenhout.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 en sy word as 53 jaar oud beskryf.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.

Kruger-Bekker trek van 1895

In die 1890's het mense vanaf Natal, Transvaal, die OVS en die Kaap na Oos-Rhodesië (Gazaland) getrek om die gebied teen Portugese okkupasie te beskerm.  Aangespoor deur Dunbar en Tom Moodie, het baie boer families hieraan deelgeneem op soek na goeie plaasgrond.  Dorothea Regina en haar drie dogters, Johanna Annie en Dorie het saam met die Kruger-Bekker Trek getrek.  In die boek "Many Treks Made Rhodesia" deur S.P. Olivier beskryf die outeur die Trekkers, hulle waagmoed en uithouvermoë en hoe hulle geweldige probleme op soek na hulle nuwe tuiste, oorkom het.

Kinders:

h.1.  Wynand Karel BEZUIDENHOUT, geb. 1872, oorl. 1950.

h.2.  Johanna Christina BEZUIDENHOUT, geb. 1873 x Marthinus Maynard

h.3.  Nicolaas Hendrik (Klasie) BEZUIDENHOUT, geb.  1873, oorl.1953

h.4.  Johannes (Hans) BEZUIDENHOUT

h.5.  Gert Pieter BEZUIDENHOUT, geb. 1881

h.6.  Barend Matthys BEZUIDENHOUT, geb. 1882

h.7.  Jan Hendrik Lawrence BEZUIDENHOUT, geb. 1885

h.8.  Anna Catharina (Annie) BEZUIDENHOUT, geb. 1887 x John Webster

h.9.  Dorothea Regina (Dorie) BEZUIDENHOUT x Barnard Lombard

h.10.  Cornelius Mathias BEZUIDENHOUT 1893