g.2. Carel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/09/1852, ged. 27/03/1853

g.2.  Carel, geb. 19/09/1852, ged. 27/03/1853, Victoria-Wes.

Carel was die seun van Jan Jacob van der Westhuizen en Cornelia Maria van der Westhuizen.

Carl, uit sy pa se sterfkennis van 1877, word as 'n minor beskryf.  Hierdie seun is waarskynlik jonk dood.