f.3. Andreas Marthinus, geb. 22/08/1855, oorl. 19/09/1935, Potchefstroom
x 26/04/1875, Carnarvon met Johanna
Elizabeth NORTJE, geb. 10/06/1856, Victoria-Wes,
oorl. 22/07/1922, Ventersdorp, d.v. Johannes Nortier and Gertruida Elizabeth Kruger.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1873 as Andries Marthinus.
Met sy huwelik aan
Johanna Elizabeth Nortje was hy van Hottentotsfontein en sy van Roodekop.