i.9. Pieter Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/08/1908, ged. 17/01/1909

i.9.  Pieter Cornelis, geb. 10/08/1908, ged. 17/01/1909, Burgersdorp.

Pieter Cornelis was die seun van Burgert Johannes Diederik van der Westhuizen en Francina Hendrina Barendina Kruger.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.