i.7. Theunis Frederik Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/12/1924

i.7.  Theunis Frederik Jacobus, geb. 21/12/1924.

Theunis Frederik Jacobus was die seun van Salomon Johannes Cornelius van der Westhuizen en Catharina Maria Petronella van Aardt.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1938.