i.6. Salomon Johannes Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/03/1923

i.6.  Salomon Johannes Cornelis, geb. 24/03/1923.

Salomon Johannes Cornelis was die seun van Salomon Johannes Cornelius van der Westhuizen en Catharina Maria Petronella van Aardt.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1938.