i.6. Freddie Martin VAN DER WESTHUIZEN

i.6.  Freddie Martin

Freddie Martin was die seun van Johannes Christiaan van der Westhuizen en Nellie Johanna Thompson.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1984.