i.4. Pieter Mattheus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/03/1928

i.4.  Pieter Mattheus, geb. 06/03/1928, oorl. 16/07/1938 Gamka Oos, Calitzdorp.

Pieter Mattheus was die seun van Wynand Cornelis Breytenbach van der Westhuizen en Louisa Maria Susanna Nel.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1932.