i.2. Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/01/1895

i.2. Johannes Jacobus, geb. 28/01/1895, Bloemhof. 

Johannes Jacobus was die seun van Johannes Daniel Eliza Jacobus van der Westhuizen en Carolina Albertha Steyn.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1902.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.