i.11. Hendrik Stephanus VAN DER WESTHUIZEN

i.11.  Hendrik Stephanus

Hendrik Stephanus was die seun van Burgert Johannes Diederik van der Westhuizen en Francina Hendrina Barendina Kruger.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.