i.11. Johannes Theodorus Fourie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/10/1932

i.11.  Johannes Theodorus Fourie, geb. 09/10/1932.

Johannes Theodorus Fourie was die seun van Salomon Johannes Cornelius van der Westhuizen en Catharina Maria Petronella van Aardt.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1938.