i.1. Gerendina Johanna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/02/1922

i.1.  Gerendina Johanna Maria, geb. 22/02/1922 x 30/12/1944, Vredendal met Frans Daniel JOOSTE, geb. 1919.

Gerendina Johanna Maria was die dogter van Theunis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Johanna Koch.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)