i.2. Daniel David Jacobus Rudolf VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/02/1898

i.2.  Daniel David Jacobus Rudolf, geb. 22/02/1898 x 05/10/1926, Zeerust, Marico, Tvl met Anna Christina DU PLESSIS, geb. 13/10/1905, oorl. 03/05/1999, d.v. Sarel Jacobus du Plessis en Engela Susanna Magdalena Smit.

Daniel David Jacobus Rudolf was die seun van Johannes Erasmus van der Westhuizen en Catharina Magdalena Benadie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1930.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.