h.8. Burgert Daniël VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/08/1901

h.8.  Burgert Daniel, geb. 11/08/1901, oorl. 14/03/1981 x 23/08/1940, George met Johanna Magdalena KRAUSE, geb. 1883, oorl. 04/06/1964.

Burgert Daniel was die seun van Johan George van der Westhuizen en Gesina Johanna Janse van Rensburg.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.