Anna Magdalena was die dogter van Jacob van der Westhuizen en Hester Aletta Elizabeth Mulder.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1947.
In haar sterfkennis word sy as 'n weduwee aangegee.
Kinders:
i.1. Hester Aletta Elizabeth HENNING, geb. 1910, oorl. 1912
i.2. Pieter Hendrik HENNING, geb. 1910
i.3. Jacob HENNING, geb. 1911
i.4. Johanna Petronella HENNING, geb. 1912 x Coetzer
i.4. Johanna Petronella HENNING, geb. 1912 x Coetzer