h.3. Daniel Pieter VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/03/1930

h.3.  Daniel Pieter, geb. 16/03/1930, Meadows, dist. Bothaville, oorl. 07/05/1954, Bothaville x 07/02/1953, Bothaville, OVS met Maria Jacoba HALLIDAY, geb. 1935.

Daniel Pieter was die seun van Hermanus Marthinus van der Westhuizen en Anna Catharina Wallis.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1961.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1975 nie.

Woon Meadows, dist. Bothaville

(https://www.geni.com/people/Daniel-van-der-Westhuizen/6000000039943751678)

eGGSA library Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, BOTHAVILLE, Urban area Free State, BOTHAVILLE, Old cemetery W - Surnames __ Vanne - WWESTHUIZEN Daniël Pieter, van der 1930-1954