h.1. Jeremiah Cornelis VAN DER WESTHUIZEN

h.1.  Jeremiah Cornelis

Jeremiah Cornelis was die seun van Philippus Rudolph van der Westhuizen en Anna Maria Susanna Olivier.

Sy naam kom voor in sy ma se sterfkennis van 1937.

Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1942.