g.7. Maria Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

g.7.  Maria Elizabeth

Maria Elizabeth was die dogter van Burgert Matthias van der Westhuizen en Anna Susanna Magdalena Kroukamp.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1878.

Haar naam kom voor in hulle ouma Martha Catharina Opperman se sterfkennis van 1884.

Haar naam kom voor in hulle suster Johanna Catharina se sterfkennis van 1897.