g.6. Petrus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/03/1889, ged. 23/02/1890

g.6.  Petrus Jacobus, geb. 06/03/1889, ged. 23/02/1890, Prieska.

Petrus Jacobus was die seun van Petrus Jacobus van der Westhuizen en Johanna Adriana Scholtz.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1890.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.