g.4. Philip Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/12/1862, ged. 09/03/1863

g.4.  Philip Petrus Johannes, geb. 28/12/1862, ged. 09/03/1863, Smithfield, OVS.

Philip Petrus Johannes was die seun van Burgert Matthias van der Westhuizen en Anna Susanna Magdalena Kroukamp.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ouma Martha Catharina Opperman se sterfkennis van 1884 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle suster Johanna Catharina se sterfkennis van 1897 nie.