g.8. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1899

g.8.  Petrus Johannes, geb. c. 1899, oorl. 11/01/1923, Klein Rooiberg, dist. Calvinia. 

Petrus Johannes was die seun van Hendrik Everhardus Cruywagen van der Westhuizen en Christina Alida Adriana van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1922.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1923 nie.

Ongetroud

Woon: Klein Rooiberg, dist. Calvinia.

Sy broers en susters word gelys in sy sterfkennis.  Hulle is ook sy erfgename.