f.8. Benjamin Izak VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/06/1855

f.8.  Benjamin Izak, geb. 24/06/1855, Langvallei, oorl. 10/01/1871, Nuwefontein, dist. Malmesbury.

Benjamin Izak was die seun van Melt van der Spuy van der Westhuizen en Aletta Wilhelmina Smit.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1867.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1896 nie.