f.5. Hendrik Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1836

f.5.  Hendrik Jacobus, geb. 1836, Hartebeestfontein, oorl. 16/03/1893, Hartebeestfontein.

Hendrik Jacobus was die seun van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Hilletje Geertruida Basson.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1884.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1885.

Ongetroud.